Anna Wintour

Dame
Anna Wintour
DBE
Wintour in 2019 op die Paryse Modeweek.
Wintour in 2019 op die Paryse Modeweek.
Beroep Hoofredakteur, Vogue
Artistieke direkteur, Condé Nast
Globale hoofinhoudbeampte,
Condé Nast
Globale redaksionele direkteur, Vogue
Jare aktief 1975-tans
Werkgewer Condé Nast
Gebore 3 November 1949 (1949-11-03)
Londen, Engeland
Nasionaliteit Brits/Amerikaans
Eggenoot David Shaffer (geskei)
Kinders 2
Handtekening

Dame Anna Wintour DBE (gebore 3 November 1949)[1] is 'n Britse en Amerikaanse[2][3] joernalis wat sedert 1988 die hoofredakteur van die tydskrif Vogue en sedert 2020 die globale hoofinhoudbeampte van Condé Nast is. Sy is ook die artistieke direkteur van Condé Nast en die globale redaksionale direkteur van Vogue.[4] Met haar kenmerkende bobhaarstyl en donkerbril het Wintour 'n belangrike figuur geword in 'n groot deel van die modewêreld; sy word geprys vir haar oog vir opkomende modeneigings. Sy is bekend vir haar kil houding. Haar vader, Charles Wintour, redakteur van die Londense Evening Standard (1959-1976), het ook haar raad gevra oor hoe om die koerant relevant vir die jeug van die tydperk te maak.

  1. "Anna Wintour". Vogue (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 1 November 2018.
  2. "Obama supporter Anna Wintour reportedly considered for ambassadorial post by administration", The Hollywood Reporter. Besoek op 10 Augustus 2016.
  3. Chris Rovzar, "Anna Wintour, Rest of City Turn Out to Vote", New York, November 2008. Retrieved 11 August 2016.
  4. Lee, Edmund (15 Desember 2020). "Condé Nast Puts Anna Wintour in Charge of Magazines Worldwide". The New York Times (in Engels (VSA)). ISSN 0362-4331. Besoek op 18 Mei 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search